Discover and read the best of Twitter Threads about #JouGeldJouGesondheid

Most recents (1)

#JouGeldJouGesondheid

As deel van @afriforum se veldtog teen die vernietigende wetsontwerp oor nasionale gesondheidsversekering (NGV) het ons vandag kommentaar daarteen by die parlementsgebou ingedien. ImageImageImageImage
@NatashaVenter90 @monique_taute @bpuys6 @maroelamedia @kalliekriel @ErnstRoets @ConCaracal @Netwerk24 @PretoriaFM #JouGeldJouGesondheid

@afriforum het ook versoek dat die verteenwoordiger van die portefeuljekomitee oor gesondheid #AfriForum van die datums en plekke vir die openbaredeelnameproses oor dié wetsontwerp voorsien.

Lees gerus AfriForum se kommentaar hier: bit.ly/2lHKPAe
@NatashaVenter90 @monique_taute @bpuys6 @maroelamedia @kalliekriel @ErnstRoets @ConCaracal @Netwerk24 @PretoriaFM #JouGeldJouGesondheid
Die regering – en spesifiek die gesondheidsdepartement – se baanrekord vir die besteding van belastinggeld, en die bestuur van staatsbeheerde entiteite is, om die minste te sê, power.
Read 5 tweets

Related hashtags

Did Thread Reader help you today?

Support us! We are indie developers!


This site is made by just two indie developers on a laptop doing marketing, support and development! Read more about the story.

Become a Premium Member ($3.00/month or $30.00/year) and get exclusive features!

Become Premium

Too expensive? Make a small donation by buying us coffee ($5) or help with server cost ($10)

Donate via Paypal Become our Patreon

Thank you for your support!