Discover and read the best of Twitter Threads about #OpPadna2030

Most recents (7)

#OpPadna2030
#BouOmTeBly

@SolidariDirk : "2.Die Solidariteit Beweging het besluit ons bly net hier, maar ons gaan nie stilbly of stilsit nie. Daarom gaan ons bou om te bly."

#Toekomsberaad
#OpPadna2030
#BouOmTeBly

@SolidariDirk : "Die 2030-blyplan moet uitgevoer word te midde van ʼn onvriendelike staat wat verswak. Die era van staatsbestuur is verby. Dit is nou tyd vir selfbestuur."

#Toekomsberaad
#OpPadna2030
#BouOmTeBly

@SolidariDirk : "Die plan is ʼn gemeenskapsplan. Hoe meer gemeenskap, en hoe minder staat, hoe meer vryheid is daar. Selfverantwoordelikheid beteken die toekoms is jou verantwoordelikheid. Dít is bevrydend."

#Toekomsberaad
Read 24 tweets
#OpPadna2030
#BouOmTeBly

@bpuys6 : "Waarom is ons hier? Ons is hier om planne vir ons toekoms en die toekoms van ons kinders aan te kondig. Dit gaan vir ons oor die voortbestaan van Afrikaners, en daarom ook van Afrikaans, hier aan die suidpunt van Afrika."

#Toekomsberaad
@bpuys6 #OpPadna2030
#BouOmTeBly

@bpuys6 : "Wat ook baie interessant is, is dat net meer as die helfte van Afrikaners (53% om presies te wees) in slegs 10 dorpe en stede gekonsentreer sal wees."

#Toekomsberaad Image
@bpuys6 @bpuys6 :"Die meeste Afrikaners gaan teen 2031 in 28 dorpe bly. Indien ons daarin slaag om gemeenskapsruimtes te vestig en verdere trekfaktore soos werk en veiligheid kan bewerkstellig, kan tot soveel as drie uit elke vier Afrikaners in een van hierdie dorpe woon.." Image
Read 9 tweets
#OpPadna2030
#BouOmTeBly

@NoethHannes: "Ons is terug van 'n etebreek, maar landwyd is daar kinders wat hul enigste ete van die dag by die skool kry."

#Toekomsberaad
@NoethHannes #OpPadna2030
#BouOmTeBly

@NoethHannes: "Veel van wat opgebou is, is tans vernietig, verval en vervalle. Maar met eenheid van wil en eenheid van kragte kan daar weer opgerig word wat tans in die stof lê.” - Uit #PaulKruger, 29 Junie 1904 se laaste boodskap.

#Toekomsberaad
@NoethHannes #OpPadna2030
#BouOmTeBly

@NoethHannes: "Die belangrikste woord van Paul Kruger se afskeidswoorde is, MAAR. Baie wat gebou is, is vernietig, maar met 'n eenheid van wil en krag kan dit wat in die stof is weer opgebou word."

#Toekomsberaad
Read 19 tweets
#OpPadna2030
#BouOmTeBly

@SolidariDirk: "Jongmense het blink oë en ʼn toekoms wat wag. As daar een groot veranderlike vir die toekoms van die Afrikaner is, is dit die veerkragtigheid van Afrikaanse jongmense. Hulle bons terug. Niks kry hulle onder nie."

#Toekomsberaad
@SolidariDirk #OpPadna2030
#BouOmTeBly

@SolidariDirk: "Hulle word groot in omstandighede wat vir ons abnormaal is en hulle gaan oplossings vir hulle tyd ontwikkel; oplossings vir probleme wat ons geslag gedink het daar nie oplossings voor is nie."

#Toekomsberaad
@SolidariDirk #OpPadna2030
#BouOmTeBly

@SolidariDirk: "Ons mag nie, bloot omdat ons verwysingsraamwerk nie ʼn toekoms sien nie, vir jongmense sê daar is nie antwoorde nie. Ons is verantwoordelik vir ons been van die wedloop."

#Toekomsberaad
Read 36 tweets
#OpPadna2030
#BouOmTeBly

@flip_buys aan die woord om te praat oor die uitdagings tot 2030. "Dit is soms nodig om ander lande te besoek om perspektief te kry op wat in jou eie land gebeur."

#Toekomsberaad Image
@flip_buys #OpPadna2030
#BouOmTeBly

@flip_buys: "Hoekom vlieg Ethiopië ons verby? Hoekom oortref Mauritius ons groei? Hoekom werk Rwanda? Hoekom is politici in Botswana eerlik? Hoekom is Namibië veilig en Zambië vreedsaam? Hoekom word Suid-Afrika weer die muishond van Afrika?"
@flip_buys #OpPadna2030
#BouOmTeBly

@flip_buys: "Omdat ten spyte van sterk mededinging van talle swak regerings wat steeds die kontinent teister, ons bykans die vrotste regering in Afrika het! Dis nie dat hierdie lande nie probleme het nie, maar hulle werk aan oplossings."

#Toekomsberaad
Read 63 tweets
#OpPadna2030
#BouOmTeBly

Kyk hier na die regstreekse uitsending: beweging.co.za/toekomsberaad/

#Toekomsberaad Image
#OpPadna2030
#BouOmTeBly

@paulus_130 open ons #Toekomsberaad met skriflesing en gebed. ImageImage
@paulus_130 #OpPadna2030
#BouOmTeBly

Lindi Strydom is ons aanbieder vir die #Toekomsberaad.
Vandag gee dié Beweging ook terugvoer op 2015 se krisisberaad.
Lees ook ons verslag hier: solidariteit.co.za/wp-content/upl…

#Vry #Veilig #Voorspoedig ImageImage
Read 6 tweets
#OpPadna2030 Die Solidariteit Beweging, waaronder @solidariteit, @afriforum, @solhelpendehand en @dieFAK, maak om 11:00 die datum van sy volgende Toekomsberaad, die tweede in die Beweging se geskiedenis, bekend. #Toekomsberaad Image
@solidariteit @solhelpendehand @dieFAK @kalliekriel @NoethHannes @maroelamedia @SolidariDirk @ErnstRoets @BrinkSOS_Skole @AletRademeyer @ReneRouxSHH #OpPadna2030: Op 10 Oktober gaan die @solidariteit Beweging 'n #Toekomsberaad hou. Dit is ook 'n spesiale dag, omrede dit Paul Kruger se verjaarsdag is. "Neem uit die verlede en bou daarop." @SolidariDirk @kalliekriel @NoethHannes Image
@solidariteit @solhelpendehand @dieFAK @kalliekriel @NoethHannes @maroelamedia @SolidariDirk @ErnstRoets @BrinkSOS_Skole @AletRademeyer @ReneRouxSHH @afriforumjeug @OnsAkademia @PretoriaFM #OpPadna2030: Hierdie #Toekomsberaad volg op die eerste een wat in 2015 gehou is, waarby planne vir 2020 beraam en aangekondig is. Die doelwitte wat in 2015 gestel is, is egter reeds voor die einde van hierdie vyfjaartermyn bereik en verdere planne is nou van wesenlike belang.
Read 3 tweets

Related hashtags

Did Thread Reader help you today?

Support us! We are indie developers!


This site is made by just two indie developers on a laptop doing marketing, support and development! Read more about the story.

Become a Premium Member ($3.00/month or $30.00/year) and get exclusive features!

Become Premium

Too expensive? Make a small donation by buying us coffee ($5) or help with server cost ($10)

Donate via Paypal Become our Patreon

Thank you for your support!