Discover and read the best of Twitter Threads about #SkepHoop

Most recents (3)

@IanCameron23, hoof van gemeenskapsveiligheid aan die woord by @afriforum se #streeksberaad. Image
Kenmerke van 'n veerkragtige gemeenskap is as die gemeenskap vaardig is om selfonderhoudend te wees, weerbaar met selfbeskerming, kan aanpas by vinnig veranderende omstandighede en die kennis van moontlike bedreigings het."- @IanCameron23
"Ons veiligheidsboodskap in gemeenskappe is dat misdadigers onwelkom is in ons gemeenskappe"- @IanCameron23 #VegEnBou #streeksberaad
Read 5 tweets
@kalliekriel tans aan die woord by @afriforum se #streeksberaad in Pretoria.
"Die #VegenBou-plan behels dat @afriforum veg vir geregtigheid en tèèn agteruitgang maar bou ook aan werklikhede vir gemeenskappe om selfstandigheid te bevorder." - @kalliekriel #VegEnBou
Read 4 tweets
Afrikaanse onderrig: Daar is ’n toekoms!

Die paneel bestaan uit adv. Albert Lamey, dr. Theuns Eloff, Janetta van Niekerk en Carien Bloem. Alana Bailey tree as gespreksleier op.

Kyk om 10:00 na die regstreekse uitsending: facebook.com/AfriForumNasio… Image
@afrikaansdotcom @BloemCarien @maroelamedia @kalliekriel @PretoriaFM @ErnstRoets @LeandieLombaard @wereldwyd @afriforumjeug @solidariteit @afr_vriendelik @dinodrop #AfrikaanseOnderwys: Dr. Theuns Eloff: Die Afrikaanse gemeenskap is nie ryk genoeg om al hul kinders in privaatskole te sit nie. Ons het twee strategieë begin - die AON- en MOS-iniastief.
Read 6 tweets

Related hashtags

Did Thread Reader help you today?

Support us! We are indie developers!


This site is made by just two indie developers on a laptop doing marketing, support and development! Read more about the story.

Become a Premium Member ($3.00/month or $30.00/year) and get exclusive features!

Become Premium

Too expensive? Make a small donation by buying us coffee ($5) or help with server cost ($10)

Donate via Paypal Become our Patreon

Thank you for your support!