Discover and read the best of Twitter Threads about #rsgsport

Most recents (3)

Henk Lategan het gister baie tyd verloor met wielskade, nadat hy die skof oorheers het. Hy sal vandag wil oopmaak, en het alreeds 2de by die eerste kontrolepunt aan gedoen nadat hy 16de weggespring het. Hy is 30s voor Stéphane Peterhansel, en haal Nasser in
Henk stel weer die standaard vandag, op hierdie stadium vinnigste tye by drie van die vier kontrolepunte...en 2de by die eerste kontrolepunt. Hy kook behoorlik. Hoop die ongeluksvoël word 'n geluksgodin vir die Hiluxman vandag
Ek voorspel Henk gaan skofoorwinning vandag neem!!!! Hou al vyf duime vas😀 Carlos se kar het weer gaan los na 201km staan hy weer. Weet nog nie wat die rede is nie
Read 12 tweets
Stand van sake aan die begin van Skof 5. Vir jou gerief het ek bullets gemaak oor status van deelnemers. Sien Giniel de Villiers se straftyd. @dakar #Dakar2022 @zarsg #RSGSport
Dis Giniel se tweede insident met 'n motorfiets (Skof 1 en 1). Hy het eers die Chileense deelnemer César Zumaran getref en nie gestop om seker te maak hy is OK nie, en toe tref hy Marokaan Mohamedsaid Aoulad Ali, skryf sy motorfiets af. 5ure en 5min word bygetel
Jammer skof 1 en 2
Read 5 tweets
40 kilometres in die tydren skof 4, en dis Henk Lategan wat 'n 6 sekonde voorsprong bo Carlos Sainz het. Stéphane Peterhansel is 12sek agter die Suid-Afrikaanse voorloper. Slegs tien motors het weggespring op die stadium. @dakar #Dakar2022 @zarsg #RSGSport.
Henk nou 59sek voorsprong by kontrolepunt 80km
Giniel steek Carlos Sainz verby, twee Toyota Gazoo's nou voor in die koor by 80km kontrolepunt
Read 11 tweets

Related hashtags

Did Thread Reader help you today?

Support us! We are indie developers!


This site is made by just two indie developers on a laptop doing marketing, support and development! Read more about the story.

Become a Premium Member ($3.00/month or $30.00/year) and get exclusive features!

Become Premium

Too expensive? Make a small donation by buying us coffee ($5) or help with server cost ($10)

Donate via Paypal Become our Patreon

Thank you for your support!