Discover and read the best of Twitter Threads about #soltech

Most recents (1)

#SolTech Skoudag.
@solidariteit Netwerk begin met bouwerk van R300 miljoen aan nuwe Sol-Tech-kampus. ImageImageImageImage
Die @solidariteit Netwerk het vandag amptelik begin met bouwerk aan die nuwe Sol-Tech-kampus. Hierdie geskiedkundige bouprojek gaan sowat R300 miljoen kos en gaan in die geheel deur die gemeenskap gefinansier word.
Die oprigting van die kampus is die eerste groot projek van die opleidings- en werkprojekte van R4,5 miljard wat die Solidariteit Netwerk in die volgende vyf jaar gaan aanpak.
Read 4 tweets

Related hashtags

Did Thread Reader help you today?

Support us! We are indie developers!


This site is made by just two indie developers on a laptop doing marketing, support and development! Read more about the story.

Become a Premium Member ($3.00/month or $30.00/year) and get exclusive features!

Become Premium

Too expensive? Make a small donation by buying us coffee ($5) or help with server cost ($10)

Donate via Paypal Become our Patreon

Thank you for your support!