Discover and read the best of Twitter Threads about #stopmalema

Most recents (2)

#StopMalema: Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, word vandag op aanklagte van aanranding verhoor ná volgehoue druk deur @afriforum. NVG vervolg Malema en Ndlozi vir die beweerde aanranding van ’n kolonel in die SAPD. Image
#StopMalema: @afriforum het in Julie 2019 aangekondig dat hulle die hof met ’n mandamus-aansoek gaan nader om die NVG te verplig om ’n besluit oor die vervolging van Malema in hierdie saak te neem.
#StopMalema: Malema en Ndlozi het na bewering ’n senior polisieman in uniform in April 2018 aangerand tydens ’n voorval wat op kringtelevisiekameras vasgevang is.
Read 5 tweets
#OnsVervolg: @afriforum gee vandag om 10:00 tydens ’n mediakonferensie terugvoer oor drie sake van #EFF-leier @Julius_S_Malema waarby die ons betrokke is. @afriforum gaan ook stappe bekend maak wat die ons in hierdie verband gaan doen. #MalemaMoetBoet #StopMalema #GerrieNel
#OnsVervolg: @kalliekriel verwelkom die media en ons lede wat die konferensie regstreeks kyk. ons lede maak ons sterk en stel ons in staat om hierdie sake aan te pak.
#MalemaMoetBoet
#StopMalema
Read 30 tweets

Related hashtags

Did Thread Reader help you today?

Support us! We are indie developers!


This site is made by just two indie developers on a laptop doing marketing, support and development! Read more about the story.

Become a Premium Member ($3.00/month or $30.00/year) and get exclusive features!

Become Premium

Too expensive? Make a small donation by buying us coffee ($5) or help with server cost ($10)

Donate via Paypal Become our Patreon

Thank you for your support!