Discover and read the best of Twitter Threads about #vegenbou

Most recents (6)

Alana Bailey, hoof van kulture en internasionale skakeling gesels by die #streeksberaad oor 'n praktiese plan vir ons kinders. #VegEnBou
"Die hele gemeenskap is verantwoordelik vir ons kinders." - Alana Bailey #streeksberaad #VegEnBou
"Ouers moet betrokke wees by ons gemeenskappe dit is waar ons kan beinvloed om 'n beter toekoms vir ons kinders te verseker." - Alana Bailey #VegEnBou #streeksberaad
Read 5 tweets
@mmostert79, bestuurder van plaaslike regering spreek @afriforum se takbestuur by die #streeksberaad in Pretoria toe. #VegEnBou
"Die inhoud van regte word geskep deur mense wat aanspraak maak op regte" - @mmostert79
Ons moet ons regte so opstel dat ons dit kan implimenteer in ons gemeenskappe"- @mmostert79 #streeksbraad
Read 6 tweets
@NicArnold7 hoof van strukure en veiligheid is aan die woord by die #streeksberaad in Pretoria.
"Ons moet uit die boks dink om die risiko's in ons gemeenskappe te identifiseer" - @NicArnold7
@NicArnold7 stel Forum Sekuriteit aan die #streeksberaad-gangers bekend. #VegEnBou
Read 5 tweets
@IanCameron23, hoof van gemeenskapsveiligheid aan die woord by @afriforum se #streeksberaad. Image
Kenmerke van 'n veerkragtige gemeenskap is as die gemeenskap vaardig is om selfonderhoudend te wees, weerbaar met selfbeskerming, kan aanpas by vinnig veranderende omstandighede en die kennis van moontlike bedreigings het."- @IanCameron23
"Ons veiligheidsboodskap in gemeenskappe is dat misdadigers onwelkom is in ons gemeenskappe"- @IanCameron23 #VegEnBou #streeksberaad
Read 5 tweets
@bpuys6, hoof van navorsing en ontwikkeling tans aan die woord by @afriforum se #streeksberaad.
"Dit is belangrik om uitvoerbare beplanning te doen vir ons vry, veilige en voorspoedige voortbestaan."- @bpuys6 #streeksberaad #VegEnBou
@bpuys6 bespreek die praktiese plan vir konsentrasie by die #streeksberaad in Pretoria.
Read 4 tweets
@kalliekriel tans aan die woord by @afriforum se #streeksberaad in Pretoria.
"Die #VegenBou-plan behels dat @afriforum veg vir geregtigheid en tèèn agteruitgang maar bou ook aan werklikhede vir gemeenskappe om selfstandigheid te bevorder." - @kalliekriel #VegEnBou
Read 4 tweets

Related hashtags

Did Thread Reader help you today?

Support us! We are indie developers!


This site is made by just two indie developers on a laptop doing marketing, support and development! Read more about the story.

Become a Premium Member ($3.00/month or $30.00/year) and get exclusive features!

Become Premium

Too expensive? Make a small donation by buying us coffee ($5) or help with server cost ($10)

Donate via Paypal Become our Patreon

Thank you for your support!