.@afriforum lê vandag om 10:00 strafregtelike klagtes van geldwassery en korrupsie teen @MbalulaFikile by die Brooklyn-polisiestasie.
Die media word na hierdie geleentheid uitgenooi.
@monique_taute @ConCaracal @NatashaVenter90
@MbalulaFikile @monique_taute @ConCaracal @NatashaVenter90 @Netwerk24 @MonSpek1 @SundayTimesZA @TheCitizen_News @pretorianews @RekordNewspaper @PretoriaFM @maroelamedia @ErnstRoets @kalliekriel Regstelling van tyd:
Datum: 6 Augustus 2019
Tyd: 11:00
Plek: Brooklyn-polisiestasie, Duxburystraat 119, Hillcrest, Pretoria
@MbalulaFikile @monique_taute @ConCaracal @NatashaVenter90 @Netwerk24 @MonSpek1 @SundayTimesZA @TheCitizen_News @pretorianews @RekordNewspaper @PretoriaFM @maroelamedia @ErnstRoets @kalliekriel #StopKorrupsie: Die klagtes word ingedien nadat Sedgars Sport, ’n sportprodukteverskaffer, na bewering in 2017 tussen R300 000 en R680 000 vir die Mbalula-gesin se reis na Dubai opgedok het. #AfriForum het die Openbare Beskermer (#OB) in 2018 gevra om dié reis te ondersoek.
@MbalulaFikile @monique_taute @ConCaracal @NatashaVenter90 @Netwerk24 @MonSpek1 @SundayTimesZA @TheCitizen_News @pretorianews @RekordNewspaper @PretoriaFM @maroelamedia @ErnstRoets @kalliekriel @dinodrop #StopKorrupsie: Die #OB se bevinding het aangedui dat Mbalula die Grondwet en ander wetgewing met hierdie reis oortree het. Die Nasionale Vervolgingsgesag het egter nog geen stappe teen @MbalulaFikile gedoen nie.
@MbalulaFikile @monique_taute @ConCaracal @NatashaVenter90 @Netwerk24 @MonSpek1 @SundayTimesZA @TheCitizen_News @pretorianews @RekordNewspaper @PretoriaFM @maroelamedia @ErnstRoets @kalliekriel @dinodrop @IOL #StopKorrupsie: Sedgars, ’n sustersmaatskappy van Sedtrade, wat bande het met die voormalige Vrystaatse premier Ace Magashule, het na bewering dié geld deur ’n klaarblyklike onaktiewe maatskappy, Reimon Uniforms, gekanaliseer.
@monique_taute @NatashaVenter90 @ConCaracal
Share this Scrolly Tale with your friends.
A Scrolly Tale is a new way to read Twitter threads with a more visually immersive experience.
Discover more beautiful Scrolly Tales like this.
