AfriForum Profile picture
AfriForum sorg dat jou gemeenskap se stem gehoor word in ‘n samelewing waar minderhede toenemend geïgnoreer word.
Wolf rohloff Profile picture 1 subscribed
Aug 29, 2023 13 tweets 2 min read
Attackers chant “Kill the Boer, kill the Farmer” before stabbing female victim with spear. A couple from Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal were severely assaulted on their farm while their attackers shouted, “Kill the Boer, kill the Farmer”.
Mar 26, 2023 4 tweets 2 min read
𝐊𝐨𝐦 𝐨𝐧𝐬 𝐛𝐨𝐮!
.@𝐀𝐟𝐫𝐢𝐅𝐨𝐫𝐮𝐦 𝐯𝐢𝐞𝐫 𝐬𝐲 𝟏𝟕𝐝𝐞 𝐯𝐞𝐫𝐣𝐚𝐚𝐫𝐬𝐝𝐚𝐠. .@AfriForum is 17 jaar gelede vir die eerste keer in die media aan die publiek bekendgestel in ’n artikel wat op 26 Maart 2006 in Rapport gepubliseer is oor die stigting van ’n nuwe forum.
Jan 25, 2023 12 tweets 3 min read
Beeldmateriaal duik op van Kaapstadse sakeman wat sy vrou en kind aanval. Die wrede werklikheid van geslagsgebaseerde geweld is weer blootgelê met die verskyning van skokkende kringtelevisiebeeldmateriaal wat ’n man uitbeeld wat na bewering sy vrou aanrand terwyl hul dogter haar ma probeer beskerm.
Jan 24, 2023 17 tweets 6 min read
.@AfriForum gives guidelines for installing solar energy technology for households The civil rights organisation @AfriForum today during a media conference announced the first phase of the organisation’s 3-phase plan to help solve the energy crisis in the country. The overall plan is known as Project AfriEnergy.
Jan 24, 2023 17 tweets 6 min read
.@AfriForum gee riglyne vir installering van sonkragtegnolgie vir huishoudings. Die burgerregteorganisasie @AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie die eerste fase van die organisasie se 3-fase-plan bekendgemaak om die energiekrisis in die land te help oplos. Die oorhoofse plan staan as Projek AfriEnergie bekend.
Jan 24, 2023 4 tweets 2 min read
.@AfriForum announces Project AfriEnergy.
@RekordNewspaper @THCitizens @Radio702 @JacaNews .@AfriForum will on 24 January during a media conference announce the first phase of the organisation’s 3-phase plan to help solve the energy crisis in the country. The overall plan is known as Project AfriEnergy.
Jan 24, 2023 4 tweets 2 min read
.@AfriForum kondig Projek AfriEnergie aan.
@maroelamedia @Klankkoerant @Beeld_Nuus @RapportSA @Die_Burger .@AfriForum gaan op 24 Januarie tydens ’n mediakonferensie die eerste fase van die organisasie se 3-fase-plan bekendmaak om die energiekrisis in die land te help oplos. Die oorhoofse plan staan as Projek AfriEnergie bekend.
May 25, 2021 8 tweets 2 min read
Minister Mkhize moet opsy staan; belastingverset dreig Die burgerregteorganisasie @afriforum het vandag ’n klagte by die Openbare Beskermer ingedien en ’n beroep gedoen op dr. Zweli Mkhize, Minister van Gesondheid, om opsy te staan.
May 25, 2021 7 tweets 2 min read
AfriForum eis antwoorde van DIRCO oor Suid-Afrikaanse diplomaat se rekord van vernietigende gedrag afriforum.co.za/afriforum-eis-… Die burgerregteorganisasie @afriforum eis antwoorde rakende die vernietigende gedrag van adv. David Kweli Nkosi, ’n Suid-Afrikaanse diplomaat, oorsee.
May 24, 2021 16 tweets 4 min read
Sê nou NEE vir regering wat jou vuurwapen wil vat! Die regering kan hom vir ’n stortvloed regsoptrede en teenkanting voorberei ná wysigings aan die Vuurwapenbeheerwet Vrydag in die Staatskoerant gepubliseer is.
May 24, 2021 8 tweets 3 min read
.@afriforum BEVEG BEOOGDE WYSIGINGS AAN VUURWAPENWETGEWING .@afriforum sal die konsepwysigingswet rondom die besit van vuurwapens beveg. Dit volg na die beoogde wysigings op die bestaande vuurwapenwetgewing oor die afgelope naweek vir kommentaar oopgestel is.
Apr 6, 2021 14 tweets 3 min read
SUKSES: SKIKKING OOR IVERMEKTIEN NOU ’N BEVEL VAN DIE HOF @AfriForum en dr. George Coetzee het vandag ’n verdere sukses in die stryd vir toegang tot ivermektien behaal, nadat die skikking oor die samestelling en beskikbaarstelling van ivermektien met SAHPRA’n bevel van die hof gemaak is.
Apr 6, 2021 11 tweets 3 min read
| .@AfriForum releases North West municipal report and launches research centre | The civil rights organisation @AfriForum today launched the Centre for Local Government during a media conference, while the North West Municipal Index was also released during the conference.
Apr 6, 2021 10 tweets 3 min read
| .@AfriForum stel Noordwes munisipale verslag en navorsingsentrum bekend | Die burgerregteorganisasie @AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie die Sentrum vir Plaaslike Regering van stapel gestuur en daarmee saam die Noordwes Munisipale Indeks bekendgestel.
Jan 18, 2021 25 tweets 6 min read
Klagtes teen formulemelk-pa laat vaar nadat @AfriForum se privaatvervolgingseenheid ingryp @AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) geweier het om klagtes teen Naas le Roux in te stel.
Jan 18, 2021 24 tweets 6 min read
Charges against formula milk dad dropped after @AfriForum’s private prosecution unit intervenes. @AfriForum’s private prosecution unit announced at a media conference today that the National Prosecuting Authority (NPA) had refused to institute charges against Naas Le Roux.
Jan 18, 2021 4 tweets 2 min read
Privaatvervolgingseenheid ondersteun formulemelk-pa.

@eNuus @Klankkoerant @maroelamedia @Netwerk24Berig @Beeld_Nuus @MonSpek1 @AfriForum se privaatvervolgingseenheid hou vandag’n mediakonferensie oor die onlangse magsmisbruik van die SAPD
Sep 29, 2020 18 tweets 5 min read
.@afriforum WIL TOETREE TOT GEVAARLIKE HOFAANSOEK OOR GRONDBESETTING .@AfriForum het op 28 September aansoek gedoen om as vriend van die hof op te tree ten einde te argumenteer teen die MRK, die EFF en ander applikante se hofaansoek voor die Wes-Kaapse hooggeregshof om sekere gemeenregtelike remedies teen grondbesetters ongeldig te laat verklaar.
Sep 23, 2020 10 tweets 2 min read
.@afriforum DOEN ’N BEROEP OP GEMEENSKAPPE OM HUL EIE ERFENIS TE BEWAAR ÉN BOU Op die vooraand van Erfenisdag doen @afriforum ’n beroep op gemeenskappe om verantwoordelikheid vir die bewaring en uitbou van hulle eie erfenis te aanvaar.
Sep 22, 2020 9 tweets 3 min read
@afriforum KAP CELE OOR PRIORITISERING VAN PLAASMOORDE; VERSKERP VELDTOG @afriforum het vandag skerp gereageer op die stelling van Bheki Cele, Minister van Polisie, dat plaasmoorde nie prioriteitsmisdade moet wees nie.
Sep 22, 2020 9 tweets 3 min read
.@afriforum HOU NASIONALE PATROLLIE .@afriforum het op 18 September ’n nasionale patrollie gehou om sigbaarheid reg oor die land vir ’n kort tydperk te verhoog.