#AfriForum verskyn vandag in die gelykheidshof in Johannesburg in die haatspraaksaak teen Andile Mngxitama, leier van Black First Land First (#BLF).
@ErnstRoets @kalliekriel @NatashaVenter90 @ConCaracal @monique_taute @IanCameron23
@ErnstRoets @kalliekriel @NatashaVenter90 @ConCaracal @monique_taute @IanCameron23 #BLF: @afriforum het in Desember 2018 klagtes teen Mngxitama ingedien nadat hy tydens ’n toespraak in Potchefstroom die moord op wit mense aangehits het.
@ErnstRoets @kalliekriel @NatashaVenter90 @ConCaracal @monique_taute @IanCameron23 #BLF: @ErnstRoets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, gaan tydens dié hofsaak as ’n deskundige getuie getuig. Mngxitama sal sy eie verdediging behartig.
@ErnstRoets @kalliekriel @NatashaVenter90 @ConCaracal @monique_taute @IanCameron23 #BLF: Hof verdaag vir 15 minute na media aansoek bring om regstreeks uit te saai. #AfriForum staan nie die media se aansoek teen nie.
@ErnstRoets @monique_taute @ConCaracal @NatashaVenter90 @Jnini9 @AletRademeyer
@ErnstRoets @kalliekriel @NatashaVenter90 @ConCaracal @monique_taute @IanCameron23 @Jnini9 @AletRademeyer #BLF: Saak is uitgestel op BLF se versoek dat hulle moet tyd hê om behoorlik voor te berei. Andile het intussen regsverteenwoordiging bekom.
#BLF: Saak sal 18 tot 20 September voor die hof dien.
#BLF: Verrigtinge buite die hof. #ForumNuus-artikel volg binnekort. @Jnini9 @AletRademeyer
#BLF: Kommentaar buite die hof.
Share this Scrolly Tale with your friends.
A Scrolly Tale is a new way to read Twitter threads with a more visually immersive experience.
Discover more beautiful Scrolly Tales like this.