AfriForum Profile picture
AfriForum sorg dat jou gemeenskap se stem gehoor word in ‘n samelewing waar minderhede toenemend geïgnoreer word.

Aug 24, 2019, 5 tweets

@IanCameron23, hoof van gemeenskapsveiligheid aan die woord by @afriforum se #streeksberaad.

Kenmerke van 'n veerkragtige gemeenskap is as die gemeenskap vaardig is om selfonderhoudend te wees, weerbaar met selfbeskerming, kan aanpas by vinnig veranderende omstandighede en die kennis van moontlike bedreigings het."- @IanCameron23

"Ons veiligheidsboodskap in gemeenskappe is dat misdadigers onwelkom is in ons gemeenskappe"- @IanCameron23 #VegEnBou #streeksberaad

" In ons gemeenskappe moet ons die vermoë hê om self op te tree, met die strewe na welvarendheid. " - @IanCameron23 #streeksberaad #VegEnBou

"Om ons gemeenskappe te beveilig moet ons kyk na selfbeskerming, pro- en reaktiewe optredes, om jou kennis te deel met die res van die gemeenskap, gebruik van die mannekrag wat tot jou beskikking is en opleiding bied"- @IanCameron23 #streeksberaad #skephoop

Share this Scrolly Tale with your friends.

A Scrolly Tale is a new way to read Twitter threads with a more visually immersive experience.
Discover more beautiful Scrolly Tales like this.

Keep scrolling