@NicArnold7 hoof van strukure en veiligheid is aan die woord by die #streeksberaad in Pretoria.
"Ons moet uit die boks dink om die risiko's in ons gemeenskappe te identifiseer" - @NicArnold7
@NicArnold7 stel Forum Sekuriteit aan die #streeksberaad-gangers bekend. #VegEnBou
"Forum Sekuriteit se prioriteite van dienslewering is wagte, onluste, opleiding, lugsteun, moniteering van geboue, opsporing van vermiste persone, rampbestuur en konsultante." - @NicArnold7 #streeksberaad #VegenBou
"Forum Sekuriteit se doelwit om ons eie gemeenskappe te beskerm"- @NicArnold7
Share this Scrolly Tale with your friends.
A Scrolly Tale is a new way to read Twitter threads with a more visually immersive experience.
Discover more beautiful Scrolly Tales like this.
