@mmostert79, bestuurder van plaaslike regering spreek @afriforum se takbestuur by die #streeksberaad in Pretoria toe. #VegEnBou
"Die inhoud van regte word geskep deur mense wat aanspraak maak op regte" - @mmostert79
Ons moet ons regte so opstel dat ons dit kan implimenteer in ons gemeenskappe"- @mmostert79 #streeksbraad
"Ons moet ons regte beinvloed sodat ons die regte in ons gemeenskappe kan uitleef om selfstandigheid kan vestig. "- @mmostert79 #VegEnBou #streeksberaad
@mmostert79 gee 'n praktiese plan vir selfbestuur n gemeenskappe by die #streekberaad van #hoop. #VegEnBou
"As gemeenskappe hulle self wil bestuur moet hulle inlig en opgelei wees oor sake wat handel oor plaaslike regering en gemeenskappe moet begin deelneem aan die prosesse. "- @mmostert79 #VegEnBou #streeksberaad
Share this Scrolly Tale with your friends.
A Scrolly Tale is a new way to read Twitter threads with a more visually immersive experience.
Discover more beautiful Scrolly Tales like this.
