Alana Bailey, hoof van kulture en internasionale skakeling gesels by die #streeksberaad oor 'n praktiese plan vir ons kinders. #VegEnBou
"Die hele gemeenskap is verantwoordelik vir ons kinders." - Alana Bailey #streeksberaad #VegEnBou
"Ouers moet betrokke wees by ons gemeenskappe dit is waar ons kan beinvloed om 'n beter toekoms vir ons kinders te verseker." - Alana Bailey #VegEnBou #streeksberaad
"Ons moet ons kinders leer om trots te wees op hulle identiteit." - Alana Bailey
#streekberaad #VegEnBou
"Kinders het 'n behoefte aan identiteit, en dit ons as die gemeenskap se verantwoordelikheid om te verseker die kinder weet wat hulle identiteit is." - Alana Bailey #streeksberaad #VegEnBou
Share this Scrolly Tale with your friends.
A Scrolly Tale is a new way to read Twitter threads with a more visually immersive experience.
Discover more beautiful Scrolly Tales like this.
