AfriForum Profile picture
AfriForum sorg dat jou gemeenskap se stem gehoor word in ‘n samelewing waar minderhede toenemend geïgnoreer word.

Nov 19, 2019, 7 tweets

#QuoVadis word nou regstreeks uitgesaai op @afriforum se Facebook-blad. Skakel hier in:

web.facebook.com/AfriForumNasio…

#QuoVadis: "Daar waar die gemeenskap betrokke is by hulle eie sekuriteit en veiligheid, sien ons 'n daadwerklike verskil in die gemeenskapsveiligheid." - @IanCameron23, Hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum.

#QuoVadis: "Met die polisie op grondvlak werk ons wonderlik mee saam en ons wil nie hulle werk oorvat nie maar saam met hulle werk om die gemeenskap 'n veiliger plek te maak" - @KamferMarnus, Regs-en Risiko Bestuurder van gemeenskapsveiligheid by AfriForum.

@KamferMarnus #QuoVadis: Stappe oor hoë om grondgrype te hanteer word gedeel. Skakel nou in.

web.facebook.com/AfriForumNasio…

@KamferMarnus #QuoVadis: "Elkeen se bietjie is almal se baie." - sê @ErnstRoets Hoof van Beleid en aksie by AfriForum

#QuoVadis: "As jy nie betrokke is nie, kan jy nie kla nie. Doen net iets, al is dit net om 'n dispuut te verklaar by die munisipaliteit." - se @IanCameron23

Share this Scrolly Tale with your friends.

A Scrolly Tale is a new way to read Twitter threads with a more visually immersive experience.
Discover more beautiful Scrolly Tales like this.

Keep scrolling