@BouwerBosch@willempet@Josua_Loots Ek het uitregte respek vir julle. Ek is soo besig om elke dag te probeer maak dat my teruggee bietjie agter is. Ek gesels maar met mense wat belang stel en dis juis die rede vir my aanvraag. Wat se langtydige verandering struif julle na? Deel julle Vis Stokke of Vis uit? ~~navolg
@BouwerBosch@willempet@Josua_Loots ~ vervolg. Kyk daar is niks verkeerd met helpende hande en gemeenskaps hulp. Die probleem kom in waneer daai hulp eintlik nie hulpvaardig is nie maar nalaatig. BV as jy n mens geld gee vir geen handelswyse nadeel jy die individu se self waarde en self motiveering. ~~~navolg
@BouwerBosch@willempet@Josua_Loots ~~vervolg. Die is moeilik om te konseptioneer maar hoor my uit. Vannaf 1994 is dit nog die heeltyd verniet beloonings sonder handelswyse. Dit is byna ontmoontlik om te hantaaf agv dié wat soek nie help om te gee nie aan hulle gemeenskap nie. ~~~~navolg
@BouwerBosch@willempet@Josua_Loots ~~~vervolg. Niemand gaan n hand lug as hulle verwag ander gaan dit Gee. Nou vir die punt. In plaas van die gemeenskappe te bolster deur hul self op te lug en vir hulle mede mens op te offer het ons n generasie vanslagoffers gestig wat alles verwag sonder enige bydrae. ~ na Finaal
@BouwerBosch@willempet@Josua_Loots So ons het nie ons mede mens se hand gevat en gewys dat die geheim om uit armoede en onderdrukking te onstnap was nog heeltyd in hul eie hande. Help mekaar in hull eie gemeente en Groei dan na buite. Begin n gemeente bank en help mekaar altyd. Trots, Respek, Geregtigheid Liefde.