MrE Profile picture
MrE
People tend to believe anything they heard 3 times. Be a Critical thinker and wonder Who said it, why they said it and when will you will think for yourself.
Sep 1, 2018 6 tweets 5 min read
@BouwerBosch @willempet @Josua_Loots Ek het uitregte respek vir julle. Ek is soo besig om elke dag te probeer maak dat my teruggee bietjie agter is. Ek gesels maar met mense wat belang stel en dis juis die rede vir my aanvraag. Wat se langtydige verandering struif julle na? Deel julle Vis Stokke of Vis uit? ~~navolg @BouwerBosch @willempet @Josua_Loots ~ vervolg. Kyk daar is niks verkeerd met helpende hande en gemeenskaps hulp. Die probleem kom in waneer daai hulp eintlik nie hulpvaardig is nie maar nalaatig. BV as jy n mens geld gee vir geen handelswyse nadeel jy die individu se self waarde en self motiveering. ~~~navolg