AfriForum Profile picture
Jun 22, 2020 13 tweets 5 min read Read on X
@afriforum stel bewaringsbevel op om verdere Sharemax-bedrog te voorkom. Image
@afriforum het tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat die privaatvervolgingseenheid ’n bewaringsbevel opgestel het om te verhoed dat die Nova-eiendomsgroep (Sharemax) die maatskappy se eiendomme teen pryse ver onder die markwaarde daarvan verkoop – ten koste van aandeelhouers
@afriforum het hierdie bevel aan die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) gestuur en geëis dat hulle dit in ’n hof bring.
Die batebeslagleggingseenheid van die NVG kan hierdie eiendomme ingevolge ’n hofbevel in bewaring neem, maar die vervolgingsgesag het nog geen só ’n aansoek gebring nie.
(1/2)In die aansoek wat @afriforum vir die NVG opgestel het, voer die burgerregteorganisasie aan dat die eiendomme ter sprake bekom is met die opbrengs van onwettige aktiwiteite, insluitend geldwassery
(2/2) en bedrog soos vervat in die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad, Wetno. 121 van 1998, asook die Wet op Banke, Wetno. 94 van 1990.
Aangesien die eiendom instrumenteel was tot die pleeg van die bogemelde misdade teen die aandeelhouers, en aangesien die maatskappy Nova sedert 2012 in beheer is daarvan het @afriforum versoek dat die NVG hierdie eiendom in bewaring neem.
Volgens adv. Nel het sy eenheid se ondersoek ook bewyse opgelewer dat die raadslede van Nova vir hulself buitensporige salarisse betaal, en ook eers hul eie salarisse betaal voordat hulle skuldbriefhouers uitbetaal.
“Dit blyk ook dat Nova besig is om van geboue ontslae te raak in ’n poging om likwidasie te vermy – ten spyte van die verdere reuse- finansiële verliese wat dit vir aandeelhouers kan inhou." - #GerrieNel Image
"Die Nova-raad se optrede is gewetenloos en daarom was ons genoodsaak om hierdie aansoek op te stel en vir die NVG te stuur om te verhoed dat aandeelhouers verdere verliese ly.” - #GerrieNel
“Baie van die beleggers in hierdie skema is bejaarde mense met karige middele wat gehoop het om ’n inkomste te genereer deur hul neseiers te belê. " - @kalliekriel
"Nova/Sharemax se raad het ten koste van hierdie mense, ’n weelderige bestaan gevoer en as burgerregteorganisasie kan @afriforum kan nie toelaat dat hulle nié daarvoor verantwoordbaar gehou word nie. " - @kalliekriel
"Hierdie skema kan gelykgestel word met die bedryf van ’n misdaadsindikaat en daarom moet hulle optrede onmiddellik gestop word,” sê @kalliekriel, uitvoerende hoof van @afriforum. Image

• • •

Missing some Tweet in this thread? You can try to force a refresh
 

Keep Current with AfriForum

AfriForum Profile picture

Stay in touch and get notified when new unrolls are available from this author!

Read all threads

This Thread may be Removed Anytime!

PDF

Twitter may remove this content at anytime! Save it as PDF for later use!

Try unrolling a thread yourself!

how to unroll video
  1. Follow @ThreadReaderApp to mention us!

  2. From a Twitter thread mention us with a keyword "unroll"
@threadreaderapp unroll

Practice here first or read more on our help page!

More from @afriforum

Aug 29, 2023
Attackers chant “Kill the Boer, kill the Farmer” before stabbing female victim with spear.
A couple from Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal were severely assaulted on their farm while their attackers shouted, “Kill the Boer, kill the Farmer”.
Four attackers forced their way into the farmhouse of Tim Platt and his wife, Amanda, during the early morning hours of 17 August. The attackers gained entry to the house by breaking down the front door and security gate, as well as a window and burglar bars. Image
Read 13 tweets
Mar 26, 2023
𝐊𝐨𝐦 𝐨𝐧𝐬 𝐛𝐨𝐮!
.@𝐀𝐟𝐫𝐢𝐅𝐨𝐫𝐮𝐦 𝐯𝐢𝐞𝐫 𝐬𝐲 𝟏𝟕𝐝𝐞 𝐯𝐞𝐫𝐣𝐚𝐚𝐫𝐬𝐝𝐚𝐠.
.@AfriForum is 17 jaar gelede vir die eerste keer in die media aan die publiek bekendgestel in ’n artikel wat op 26 Maart 2006 in Rapport gepubliseer is oor die stigting van ’n nuwe forum.
.@AfriForum:
- neem leiding;
- veg vir geregtigheid;
- organiseer;
- bewaar ons erfenis;
- beskerm; en
- werk na vryheid.

@AfriForum se lede maak dit alles reeds vir 17 jaar moontlik.
Read 4 tweets
Jan 25, 2023
Beeldmateriaal duik op van Kaapstadse sakeman wat sy vrou en kind aanval.
Die wrede werklikheid van geslagsgebaseerde geweld is weer blootgelê met die verskyning van skokkende kringtelevisiebeeldmateriaal wat ’n man uitbeeld wat na bewering sy vrou aanrand terwyl hul dogter haar ma probeer beskerm.
.@AfriForum se privaatvervolgingseenheid tree namens die ma en kind op. Die beskuldigde het gister in die Bellville-landdroshof in Kaapstad op verskeie aanklagte van aanranding verskyn.
Read 12 tweets
Jan 24, 2023
.@AfriForum gives guidelines for installing solar energy technology for households
The civil rights organisation @AfriForum today during a media conference announced the first phase of the organisation’s 3-phase plan to help solve the energy crisis in the country. The overall plan is known as Project AfriEnergy.
The first phase focuses on short-term solutions. @AfriForum released a report to help the public and consumers with relevant information to make the right decisions around issues such as solar panel installation to become more independent from Eskom.
Read 17 tweets
Jan 24, 2023
.@AfriForum gee riglyne vir installering van sonkragtegnolgie vir huishoudings.
Die burgerregteorganisasie @AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie die eerste fase van die organisasie se 3-fase-plan bekendgemaak om die energiekrisis in die land te help oplos. Die oorhoofse plan staan as Projek AfriEnergie bekend.
Die eerste fase fokus op korttermynoplossings. @AfriForum het ’n verslag vrygestel om die publiek en verbruikers te help met relevante inligting om die regte besluite te neem rondom kwessies soos sonpaneel-installering om meer onafhanklik van Eskom te word.
Read 17 tweets
Jan 24, 2023
.@AfriForum will on 24 January during a media conference announce the first phase of the organisation’s 3-phase plan to help solve the energy crisis in the country. The overall plan is known as Project AfriEnergy.
Phase 1 involves the launch of a report to help the public and consumers with relevant information to make the right decisions around issues such as solar panel installation to become more independent from Eskom.
Read 4 tweets

Did Thread Reader help you today?

Support us! We are indie developers!


This site is made by just two indie developers on a laptop doing marketing, support and development! Read more about the story.

Become a Premium Member ($3/month or $30/year) and get exclusive features!

Become Premium

Don't want to be a Premium member but still want to support us?

Make a small donation by buying us coffee ($5) or help with server cost ($10)

Donate via Paypal

Or Donate anonymously using crypto!

Ethereum

0xfe58350B80634f60Fa6Dc149a72b4DFbc17D341E copy

Bitcoin

3ATGMxNzCUFzxpMCHL5sWSt4DVtS8UqXpi copy

Thank you for your support!

Follow Us!

:(