Fritz Klaaste Profile picture
Passionately loving motorsport and cars to the core. Living creatures produced and developed by humankind, the enginering kind
Jan 6, 2022 12 tweets 3 min read
Henk Lategan het gister baie tyd verloor met wielskade, nadat hy die skof oorheers het. Hy sal vandag wil oopmaak, en het alreeds 2de by die eerste kontrolepunt aan gedoen nadat hy 16de weggespring het. Hy is 30s voor Stéphane Peterhansel, en haal Nasser in Henk stel weer die standaard vandag, op hierdie stadium vinnigste tye by drie van die vier kontrolepunte...en 2de by die eerste kontrolepunt. Hy kook behoorlik. Hoop die ongeluksvoël word 'n geluksgodin vir die Hiluxman vandag
Jan 6, 2022 5 tweets 2 min read
Stand van sake aan die begin van Skof 5. Vir jou gerief het ek bullets gemaak oor status van deelnemers. Sien Giniel de Villiers se straftyd. @dakar #Dakar2022 @zarsg #RSGSport Dis Giniel se tweede insident met 'n motorfiets (Skof 1 en 1). Hy het eers die Chileense deelnemer César Zumaran getref en nie gestop om seker te maak hy is OK nie, en toe tref hy Marokaan Mohamedsaid Aoulad Ali, skryf sy motorfiets af. 5ure en 5min word bygetel
Jan 5, 2022 11 tweets 2 min read
40 kilometres in die tydren skof 4, en dis Henk Lategan wat 'n 6 sekonde voorsprong bo Carlos Sainz het. Stéphane Peterhansel is 12sek agter die Suid-Afrikaanse voorloper. Slegs tien motors het weggespring op die stadium. @dakar #Dakar2022 @zarsg #RSGSport. Henk nou 59sek voorsprong by kontrolepunt 80km
Jan 4, 2022 5 tweets 1 min read
Posissies tans, mntl skofuitslag 3
1 Carlos Sainz Team Audi
2 Henk Lategan Toyota Gazoo
3 Stéphane Peterhansel Team Audi 4 Nani Roma RAID XTREME
5 Mattias Ekstrom Team Audi
6 Yazeed Al Rajhi Overdrive Toyota
7 Giniel De Villiers Toyota Gazoo
8 Nasser Al-Attiyah Toyota Gazoo Seb Loeb uitgesak met halfuur teenoor Sainz