AfriForum Profile picture
AfriForum sorg dat jou gemeenskap se stem gehoor word in ‘n samelewing waar minderhede toenemend geïgnoreer word.

Aug 7, 2019, 6 tweets

Afrikaanse onderrig: Daar is ’n toekoms!

Die paneel bestaan uit adv. Albert Lamey, dr. Theuns Eloff, Janetta van Niekerk en Carien Bloem. Alana Bailey tree as gespreksleier op.

Kyk om 10:00 na die regstreekse uitsending: facebook.com/AfriForumNasio…

@afrikaansdotcom @BloemCarien @maroelamedia @kalliekriel @PretoriaFM @ErnstRoets @LeandieLombaard @wereldwyd @afriforumjeug @solidariteit @afr_vriendelik @dinodrop #AfrikaanseOnderwys: Dr. Theuns Eloff: Die Afrikaanse gemeenskap is nie ryk genoeg om al hul kinders in privaatskole te sit nie. Ons het twee strategieë begin - die AON- en MOS-iniastief.

@afrikaansdotcom @BloemCarien @maroelamedia @kalliekriel @PretoriaFM @ErnstRoets @LeandieLombaard @wereldwyd @afriforumjeug @solidariteit @afr_vriendelik @dinodrop #AfrikaanseOnderwys: Janetta van Niekerk: As ek 'n towerstaf kon gehad het sou ek vir elke kind 'n verpakte onderwysstelsel gegee het in sy moedertaal.
As jy die taal van 'n kind beskerm, maak jy hom/haar 'n gevestigde mens.

@afrikaansdotcom @BloemCarien @maroelamedia @kalliekriel @PretoriaFM @ErnstRoets @LeandieLombaard @wereldwyd @afriforumjeug @solidariteit @afr_vriendelik @dinodrop #AfrikaanseOnderwys: Janetta van Niekerk:
- Moenie kinders in boksies pak nie.
- Kwaliteit lê in die onderwysstelsel wat 'n skool gebruik.
- Die grootste probleem in vandag se onderwys is die tekort aan kwaliteit onderwysers.

@afrikaansdotcom @BloemCarien @maroelamedia @kalliekriel @PretoriaFM @ErnstRoets @LeandieLombaard @wereldwyd @afriforumjeug @solidariteit @afr_vriendelik @dinodrop #AfrikaanseOnderwys: @BloemCarien: By @afriforum wil ons hoop skep in skole. Ons fokus op 2 strategieë:
1) Die behoud van skole en bystand lewer waar skole onder druk is.
2) Om te veg vir Afrikaans en inisiatiewe te ontwikkel om #Afrikaans te bevorder.

Share this Scrolly Tale with your friends.

A Scrolly Tale is a new way to read Twitter threads with a more visually immersive experience.
Discover more beautiful Scrolly Tales like this.

Keep scrolling