#JouGeldJouGesondheid
As deel van @afriforum se veldtog teen die vernietigende wetsontwerp oor nasionale gesondheidsversekering (NGV) het ons vandag kommentaar daarteen by die parlementsgebou ingedien.
@NatashaVenter90 @monique_taute @bpuys6 @maroelamedia @kalliekriel @ErnstRoets @ConCaracal @Netwerk24 @PretoriaFM #JouGeldJouGesondheid
@afriforum het ook versoek dat die verteenwoordiger van die portefeuljekomitee oor gesondheid #AfriForum van die datums en plekke vir die openbaredeelnameproses oor dié wetsontwerp voorsien.
Lees gerus AfriForum se kommentaar hier: bit.ly/2lHKPAe
@NatashaVenter90 @monique_taute @bpuys6 @maroelamedia @kalliekriel @ErnstRoets @ConCaracal @Netwerk24 @PretoriaFM #JouGeldJouGesondheid
Die regering – en spesifiek die gesondheidsdepartement – se baanrekord vir die besteding van belastinggeld, en die bestuur van staatsbeheerde entiteite is, om die minste te sê, power.
@NatashaVenter90 @monique_taute @bpuys6 @maroelamedia @kalliekriel @ErnstRoets @ConCaracal @Netwerk24 @PretoriaFM #JouGeldJouGesondheid
Die departement kan dus nie met meer as R446 miljard per jaar (dis wat #AfriForum bereken NGV gaan kos) vertrou word om die gesondheidsorg van die hele land se mense te bestuur nie.
@NatashaVenter90 @monique_taute @bpuys6 @maroelamedia @kalliekriel @ErnstRoets @ConCaracal @Netwerk24 @PretoriaFM #JouGeldJouGesondheid
@afriforum oor #NGV: Regering is verantwoordelik vir siek gesondheidstelsel afriforum.co.za/afriforum-oor-…
Share this Scrolly Tale with your friends.
A Scrolly Tale is a new way to read Twitter threads with a more visually immersive experience.
Discover more beautiful Scrolly Tales like this.