#OpPadna2030
#BouOmTeBly
@SolidariDirk : "2.Die Solidariteit Beweging het besluit ons bly net hier, maar ons gaan nie stilbly of stilsit nie. Daarom gaan ons bou om te bly."
#Toekomsberaad
#OpPadna2030
#BouOmTeBly
@SolidariDirk : "Die 2030-blyplan moet uitgevoer word te midde van ʼn onvriendelike staat wat verswak. Die era van staatsbestuur is verby. Dit is nou tyd vir selfbestuur."
#Toekomsberaad
#OpPadna2030
#BouOmTeBly
@SolidariDirk : "Die plan is ʼn gemeenskapsplan. Hoe meer gemeenskap, en hoe minder staat, hoe meer vryheid is daar. Selfverantwoordelikheid beteken die toekoms is jou verantwoordelikheid. Dít is bevrydend."
#Toekomsberaad
#OpPadna2030
#BouOmTeBly
@SolidariDirk : "Gemeenskap begin by die gesin. Gesonde gesinne is ʼn groot fokus."
#Toekomsberaad
#OpPadna2030
#BouOmTeBly
@SolidariDirk : "Afrikaners se groot uitdaging is nie hul klein getalle nie, maar hul yl verspreiding. Groter konsentrasie is nodig. Dertig dorpe is geïdentifiseer waarheen Afrikaners natuurlikerwys trek."
#Toekomsberaad
#OpPadna2030
#BouOmTeBly
@SolidariDirk : "Konsentrasie in plekke en instellings maak dit moontlik om gemeenskapsoplossings vir skole, opleiding, veiligheid, werk, kultuur, maatskaplike en munisipale dienste en nog te kry."
#Toekomsberaad
#OpPadna2030
#BouOmTeBly
@SolidariDirk : "Die Vierde Industriële Rewolusie en die veerkragtigheid van Afrikaanse jongmense gaan antwoorde bring op vrae waarvoor daar nie voorheen antwoorde was nie."
#Toekomsberaad
#OpPadna2030
#BouOmTeBly
@SolidariDirk : "Ons geslag moet doen wat ons moet doen. Dit is ons verantwoordelikheid om die roeping van ons tyd te volg. Hierdie toekomsberaad is deel van ons antwoord op ons verantwoordelikheid."
#Toekomsberaad
#OpPadna2030
#BouOmTeBly
@SolidariDirk : "Die Solidariteit NetWerk is ʼn groepering van instellings binne die Solidariteit Beweging wat fokus op werk. Daar word die volle loopbaanpad saam met lede gestap."
#Toekomsberaad
@SolidariDirk #OpPadNa2030
#BouOmTeBly
@SolidariDirk : "Die wettige belastingprotesveldtog, asook die stryd teen die misbruik van pensioengeld en die Nasionale Gesondheidsversekering gaan verskerp word."
#Toekomsberaad
#OpPadNa2030
#BouOmTeBly
@SolidariDirk : "Die @SOS_Skole moet saam met vennote sorg dra dat daar in 2030 steeds wêreldklas- bekostigbare Afrikaanse onderwys is."
#Toekomsberaad
#OpPadNa2030
#BouOmTeBly
@SolidariDirk : "@afriforum help om die regte van skole te beskerm. Projekte soos Dink of Sink help met die ontwikkeling van kinders se kritiese denke."
#Toekomsberaad
#OpPadNa2030
#BouOmTeBly
@SolidariDirk : "@SolidariteitJeug help jongmense om gereed en voorbereid te wees om die arbeidsmark te betree en om in die mark geplaas te word. @afriforumjeug wil vervreemding teenwerk en ʼn plek bied waar jongmense soos eersteklasburgers voel."
#OpPadNa2030
#BouOmTeBly
@SolidariDirk : "@soltech het reeds 1 200 studente in die onderskeie fases van opleiding wat tans vir sewe ambagte voorsiening maak. ʼn Nuwe kampus en koshuise gaan teen ʼn bedrag van R300 miljoen gebou word."
#Toekomsberaad
#OpPadNa2030
#BouOmTeBly
@SolidariDirk : "@akademia gaan sy studiesentrums landswyd uitbrei en tussen 30 en 40 nuwe grade akkrediteer. ʼn Nuwe kampus, wat 6 000 studente gaan huisves, gaan teen ʼn koste van meer as R1,5 miljard gebou word."
#Toekomsberaad
#OpPadNa2030
#BouOmTeBly
@SolidariDirk : "@sleer is verantwoordelik vir lewenslange leer. Dit plaas mense op die voorpunt van die kennisgolf. Daar word beplan om teen 2030 honderd kursusse in verskeie vaardighede aan te bied."
#Toekomsberaad19.
@SolidariDirk @sleer #OpPadNa2030
#BouOmTeBly
@SolidariDirk : "21.ʼn Bedrag van R8 miljard gaan in die volgende 10 jaar gemobiliseer word om al die groot projekte van die 2030-blyplan te finansier."
#Toekomsberaad
#OpPadNa2030
#BouOmTeBly
@SolidariDirk : "@afriforum se landswye takke help gemeenskappe om eienaarskap van hul omstandighede te neem. Gemeenskappe word opgelei en vermoëns word geskep om selfbestuur op plaaslike vlak toe te pas."
#Toekomsberaad
#OpPadNa2030
#BouOmTeBly
@SolidariDirk : "@afriforum se omgewingsake neem verantwoordelikheid om die reg op ʼn skoon en gesonde omgewing te laat realiseer. Dit sluit in om as waghond vir watergehalte op te tree en om te help met rioolsuiweringswerk en afvalbestuur. "
#OpPadNa2030
#BouOmTeBly
@SolidariDirk : "@maroelamedia het oor die afgelope vyf jaar gegroei tot die grootste mediagemeenskap met ʼn maandelikse unieke leserstal van ongeveer 2 miljoen. Dit groei steeds."
#Toekomsberaad
#OpPadNa2030
#BouOmTeBly
@SolidariDirk : "Kraal Uitgewers gee eietydse en geskiedkundige boeke van hoë gehalte uit. Afgesien van die uitgee van boeke gaan Kraal ook ander produkte skep of bemark om mense se liefde vir hul eie geskiedenis en kultuur aan te wakker.."
@SolidariDirk #OpPadNa2030
#BouOmTeBly
@SolidariDirk : "Suid-Afrikaners in die buiteland word as ambassadeurs beskou. Daar bestaan reeds ʼn reuse-netwerk wêreldwyd."
#Toekomsberaad
#OpPadNa2030
#BouOmTeBly
@SolidariDirk : "Raak dus betrokke op vele vlakke. Dra by. Gee ʼn bietjie. Wees ʼn vrywilliger. Sluit aan. Begin ʼn projek. Ry patrollie. Koop ʼn boek. Skryf jou kind by een van ons opleidingsinstellings in. Kies ʼn projek. Skakel in by ʼn tak."
#OpPadNa2030
#BouOmTeBly
@SolidariDirk : "Ons bou aan ʼn toekoms waarin die Afrikanerkultuurgemeenskap en die Afrikaanse taalgemeenskap vry, veilig en voorspoedig is."
#Toekomsberaad
Share this Scrolly Tale with your friends.
A Scrolly Tale is a new way to read Twitter threads with a more visually immersive experience.
Discover more beautiful Scrolly Tales like this.
