Posissies tans, mntl skofuitslag 3
1 Carlos Sainz Team Audi
2 Henk Lategan Toyota Gazoo
3 Stéphane Peterhansel Team Audi 4 Nani Roma RAID XTREME
5 Mattias Ekstrom Team Audi
6 Yazeed Al Rajhi Overdrive Toyota
7 Giniel De Villiers Toyota Gazoo
8 Nasser Al-Attiyah Toyota Gazoo
Seb Loeb uitgesak met halfuur teenoor Sainz
Beskou hierdie as amptelike Skof 3 uitslag asb
Oupa Carlos Sainz se 40ste skofoorwinning👏🏽👏🏽👏🏽👏🏽
Seb Loeb kon gelukkig die skof voltooi nadat sy vierwiel aandrywing gekalf het. Met tweewiel aandrywing in die woestyn voortgestrompel
• • •
Missing some Tweet in this thread? You can try to
force a refresh
Henk Lategan het gister baie tyd verloor met wielskade, nadat hy die skof oorheers het. Hy sal vandag wil oopmaak, en het alreeds 2de by die eerste kontrolepunt aan gedoen nadat hy 16de weggespring het. Hy is 30s voor Stéphane Peterhansel, en haal Nasser in
Henk daag by die eindpunt op met vinnigste tyd. Nou die groot gewag vir andere om in te kom, voor hy as skofwenner gekroon word😍
Ek bevestig graag, Henk Lategan van @TGRSouthAfrica behaal sy eerste @dakar skofoorwinning. Hy bereik die mylpaal met 'n oop deur. Hy is al gewoond aan sy Dakar ongeluksvoël, maar vandag het die geluksgodin vir hom gewuif. @zarsg#RSGSport
Stand van sake aan die begin van Skof 5. Vir jou gerief het ek bullets gemaak oor status van deelnemers. Sien Giniel de Villiers se straftyd. @dakar#Dakar2022@zarsg#RSGSport
Dis Giniel se tweede insident met 'n motorfiets (Skof 1 en 1). Hy het eers die Chileense deelnemer César Zumaran getref en nie gestop om seker te maak hy is OK nie, en toe tref hy Marokaan Mohamedsaid Aoulad Ali, skryf sy motorfiets af. 5ure en 5min word bygetel
40 kilometres in die tydren skof 4, en dis Henk Lategan wat 'n 6 sekonde voorsprong bo Carlos Sainz het. Stéphane Peterhansel is 12sek agter die Suid-Afrikaanse voorloper. Slegs tien motors het weggespring op die stadium. @dakar#Dakar2022@zarsg#RSGSport.
Henk nou 59sek voorsprong by kontrolepunt 80km
Giniel steek Carlos Sainz verby, twee Toyota Gazoo's nou voor in die koor by 80km kontrolepunt