AfriForum Profile picture
Jul 10, 2019 30 tweets 32 min read
#OnsVervolg: @afriforum gee vandag om 10:00 tydens ’n mediakonferensie terugvoer oor drie sake van #EFF-leier @Julius_S_Malema waarby die ons betrokke is. @afriforum gaan ook stappe bekend maak wat die ons in hierdie verband gaan doen. #MalemaMoetBoet #StopMalema #GerrieNel
#OnsVervolg: Volg dié konferensie regstreeks hier: facebook.com/AfriForumNasio…
#MalemaMoetBoet
#StopMalema
#OnsVervolg: @kalliekriel verwelkom die media en ons lede wat die konferensie regstreeks kyk. ons lede maak ons sterk en stel ons in staat om hierdie sake aan te pak.
#MalemaMoetBoet
#StopMalema
#OnsVervolg: @kalliekriel: "Nadat die NVG eers nie vir #duduzanezuma wou vervolg nie, het #GerrieNel druk toe gepas en kry ons Vrydag uitspraak.
#MalemaMoetBoet
#StopMalema
#OnsVervolg: @kalliekriel: "Nog 'n sukses is dat die NVG Alexi Bizos gaan vervolg nadat #GerrieNel aangekondig het dat hy hom sal vervolg."
#MalemaMoetBoet
#StopMalema
#OnsVervolg: @kalliekriel: "Ons gaan seker maak dat daar gelykheid voor die reg is, gee nie om wat jou van is nie, almal wat skuldig is moet vervolg word. #Malema dink hy is onaantasbaar."
#MalemaMoetBoet
#StopMalema
#OnsVervolg: @kalliekriel: "Ons het 5 kostebevele teen #Malema en die #Eff gehad. Hulle het al 3 van die 5 betaal."
#MalemaMoetBoet
#StopMalema
#OnsVervolg: #GerrieNel: "Die privaatvervolgingseenheid het onstaan agv van geselekteerde vervolging, die irasionele besluit van die NVG om nie te vevolg nie of te onttrek uit die vervolging."
#MalemaMoetBoet
#StopMalema
#OnsVervolg: #GerrieNel: @afriforum het in April 2018 geëis dat die NVG die saak teen Malema rakende die destydse korrupte bedrywighede van die maatskappy On-Point Engineering in Limpopo herinstel.
#MalemaMoetBoet
#StopMalema
#OnsVervolg: #GerrieNel: @afriforum het reeds in Julie 2011 ’n saak in verband met On-Point se korrupte bedrywighede teen #Malema by die polisie ingedien. Nadat die Valke die klag ondersoek en bewyse van korrupsie gevind het, het die NVG begin om Malema te vervolg.
#onsVervolg: #GerrieNel: Die saak teen Malema is egter in 2015 van die hofrol geskrap nadat een van Malema se medebeskuldigdes weens siekte nie die verhoor kon bywoon nie. #StopMalema #MalemaMoetBoet
#OnsVervolg: #GerrieNel: Die NVG het versuim om die saak weer op die rol te plaas. AfriForum het in Maart 2018 ’n skrywe aan die NVG gestuur waarin die saak se herinstelling geëis word. #StopMalema #MalemaMoetBoet
#OnsVervolg: #GerrieNel: Die NVG het AfriForum in reaksie hierop skriftelik ingelig dat die herinstelling van die klagtes teen Malema oorweeg word en dat ’n finale besluit teen Augustus 2018 geneem sou word. #StopMalema #MalemaMoetBoet
#OnsVervolg: #GerrieNel: Malema en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, het in April 2018 na bewering ’n senior polisieman in uniform aangerand in ’n voorval wat op kringtelevisiekameras vasgevang is. #StopMalema #MalemaMoetBoet
#OnsVervolg: #GerrieNel: Die senior polisieman het ’n klag by die polisie aanhangig gemaak, maar dit het geen polisie-aandag geniet totdat AfriForum se privaatvervolgingseenheid in Januarie 2019 navraag oor die ondersoek gedoen het nie.. #StopMalema #MalemaMoetBoet
#OnsVervolg: #GerrieNel: Op een van AfriForum se navrae oor die saak het die ondersoekbeampte aangedui dat die dossier verdwyn het. #StopMalema #MalemaMoetBoet
#OnsVervolg: #GerrieNel: Die ondersoekbeampte se verskoning was dat sy kollega dit op sy versoek by die aanklaer gaan inhandig het, maar nou nie die kantoor of aanklaer kan herroep nie. #StopMalema #MalemaMoetBoet
#OnsVervolg: #GerrieNel: Verder is die klaer ook deur die ondersoekbeampte meegedeel dat hy reeds waarskuwingsverklarings van Malema en Ndlozi verkry het, terwyl dit nie die geval was nie. #StopMalema #MalemaMoetBoet
#OnsVervolg: Dit is jammer dat ons ’n mandamus-aansoek moet bring om die NVG te dwing om sy grondwetlike plig uit te voer. Die NVG se onvermoë om besluite met betrekking tot vervolging te neem, het egter ’n verlammende effek op die strafregstelsel en daarom moet ons ingryp.
#OnsVervolg: @IanCameron23: @afriforum het in Augustus verlede jaar klagtes by die Lyttelton-polisiestasie teen #Malema ingedien nadat hy tydens die EFF se vyfjaarfeesvieringe in Mdantsane in die Oos-Kaap verskeie skote met ’n aanvalsgeweer afgevuur het. #MalemaMoetBoet
#OnsVervolg: @IanCameron23: Die videogreep is na bewering deur ’n polisielid opgeneem wat ook gepoog het om klagtes op grond van die video teen #Malema in te dien. Volgens hierdie persoon het die polisie egter geweier om die klagtes te aanvaar.
#OnsVervolg: @IanCameron23: @afriforum het op 11 Desember 2018, lt.genl. Sithole, die SAPD se registrateur en ook die nasionale kommissaris van polisie, versoek om ’n ondersoek na #Malema se gedrag te loods en te bepaal of hy bevoeg is om oor ’n vuurwapen te beskik, al dan nie.
#OnsVervolg: @IanCameron23: Ingevolge artikel 102 van die Wet op die Beheer van Vuurwapens, 2000 (wet no. 60 van 2000), kan ’n persoon ná ’n ondersoek deur die registrateur, wel onbevoeg verklaar word om ’n vuurwapen te besit.
#OnsVervolg: @IanCameron23: @afriforum het verskeie verklarings bekom wat op @Julius_S_Malema se gewelddadige aard dui. Tesame met sy uitlating dat hy “sal skiet om dood te skiet as dit by sy familie kom”, regverdig dit ’n ondersoek deur die registrateur, soos hierbo aangedui.
#OnsVervolg: @IanCameron23: "Geen terugvoering is van die NVG verkry in verband met die bogenoemde saak nie, wat beteken dat daar geen vertroue in die NVG geplaas kan word." #StopMalema #MalemaMoetBoet
#OnsVervolg: @kalliekriel: Daar is briewe aan die NVG geskryf om op te volg oor hierdie drie sake. Indien die NVG nie bereid of by magte is om #Malema vir hierdie wandade te vervolg nie, sal AfriForum se privaatvervolgingseenheid graag die leisels oorneem. #MalemaMoetBoet
#OnsVervolg: @kalliekriel: "Dit is ondenkbaar dat ’n individu soos #Malema met soveel regskendings wegkom omdat sowel die polisie as NVG versuim om hom aan die pen te laat ry." #MalemaMoetBoet #StopMalema
#OnsVervolg: @kalliekriel: "Wanneer dit blyk dat sekere individue bo die reg verhewe is, skep dit ’n gevaarlike presedent van wetteloosheid." #MalemaMoetBoet #StopMalema
#OnsVervolg: #GerrieNel: Ons betrokkenheid in hierdie sake het niks te doen met diskriminasie teen ander sake nie maar om privaatvervolging te verstaan. Indien u van ander sake weet, is u welkom om ons daarmee te kontak. Geen persoon is verhewe bo die wet. #StopMalema #Malema
#OnsVervolg: Vrae gerus enige vra hier rakende dié konferensie:
#StopMalema #MalemaMoetBoet

• • •

Missing some Tweet in this thread? You can try to force a refresh
 

Keep Current with AfriForum

AfriForum Profile picture

Stay in touch and get notified when new unrolls are available from this author!

Read all threads

This Thread may be Removed Anytime!

PDF

Twitter may remove this content at anytime! Save it as PDF for later use!

Try unrolling a thread yourself!

how to unroll video
  1. Follow @ThreadReaderApp to mention us!

  2. From a Twitter thread mention us with a keyword "unroll"
@threadreaderapp unroll

Practice here first or read more on our help page!

More from @afriforum

May 25, 2021
Minister Mkhize moet opsy staan; belastingverset dreig
Die burgerregteorganisasie @afriforum het vandag ’n klagte by die Openbare Beskermer ingedien en ’n beroep gedoen op dr. Zweli Mkhize, Minister van Gesondheid, om opsy te staan.
Dié organisasie wil hê dat Mkhize opsy moet staan totdat die Spesiale Ondersoekeenheid hul ondersoek afgehandel het oor sy kennis van beweerde korrupsie en plundering van openbare fondse deur onderskeidelik sy voormalige persoonlike assistent en mediawoordvoerder.
Read 8 tweets
May 25, 2021
AfriForum eis antwoorde van DIRCO oor Suid-Afrikaanse diplomaat se rekord van vernietigende gedrag afriforum.co.za/afriforum-eis-…
Die burgerregteorganisasie @afriforum eis antwoorde rakende die vernietigende gedrag van adv. David Kweli Nkosi, ’n Suid-Afrikaanse diplomaat, oorsee.
1/2
AfriForum se regspan het vandag ’n formele PAIA-versoek en aanmaningsbrief aan die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (DIRCO) gestuur aangaande nuus dat Nkosi, wat na bewering skade van omtrent R714 000 in Augustus 2020
Read 7 tweets
May 24, 2021
Sê nou NEE vir regering wat jou vuurwapen wil vat!
Die regering kan hom vir ’n stortvloed regsoptrede en teenkanting voorberei ná wysigings aan die Vuurwapenbeheerwet Vrydag in die Staatskoerant gepubliseer is.
Die voorstelle het wye en woedende reaksie ontlok en word ook deur opposisiepartye en vuurwapenkenners as irrasioneel en verregaande bestempel. Uit reaksie op sosiale media is dit duidelik dat die regering hom vir massa-optrede kan voorberei.
Read 16 tweets
May 24, 2021
.@afriforum BEVEG BEOOGDE WYSIGINGS AAN VUURWAPENWETGEWING
.@afriforum sal die konsepwysigingswet rondom die besit van vuurwapens beveg. Dit volg na die beoogde wysigings op die bestaande vuurwapenwetgewing oor die afgelope naweek vir kommentaar oopgestel is.
Die voorgestelde wysigings is irrasioneel en roekeloos veral aangesien dié konsep die vermoë van burgers ontneem om ’n vuurwapen vir selfverdedigingsdoeleindes te besit.
Read 8 tweets
Apr 6, 2021
SUKSES: SKIKKING OOR IVERMEKTIEN NOU ’N BEVEL VAN DIE HOF
@AfriForum en dr. George Coetzee het vandag ’n verdere sukses in die stryd vir toegang tot ivermektien behaal, nadat die skikking oor die samestelling en beskikbaarstelling van ivermektien met SAHPRA’n bevel van die hof gemaak is.
Dié bevel bepaal onder meer dat ’n medisyne wat ivermektien as ’n aktiewe bestanddeel bevat op 16 Maart 2021 deur SAHPRA geregistreer is.
Read 14 tweets
Apr 6, 2021
| .@AfriForum releases North West municipal report and launches research centre |
The civil rights organisation @AfriForum today launched the Centre for Local Government during a media conference, while the North West Municipal Index was also released during the conference.
Dr. @EugeneBrink4, Manager of the research centre, says South Africa has been experiencing a municipal crisis for quite some time already and that is why the search for answers and the fulfilment of a watchdog function are now more important than ever.
Read 11 tweets

Did Thread Reader help you today?

Support us! We are indie developers!


This site is made by just two indie developers on a laptop doing marketing, support and development! Read more about the story.

Become a Premium Member ($3/month or $30/year) and get exclusive features!

Become Premium

Don't want to be a Premium member but still want to support us?

Make a small donation by buying us coffee ($5) or help with server cost ($10)

Donate via Paypal

Or Donate anonymously using crypto!

Ethereum

0xfe58350B80634f60Fa6Dc149a72b4DFbc17D341E copy

Bitcoin

3ATGMxNzCUFzxpMCHL5sWSt4DVtS8UqXpi copy

Thank you for your support!

Follow Us on Twitter!

:(